Website designed and powered by XrossBeat Media

© 2015  -  Esti

Share on Facebook Share on Twitter Share on Google Bookmarks Share via e-mail
Tuis Biografie Optredes Fotos Videos Winkel Kontak Esti

“Lewe Nou” ontvang Crown nominasie

Esti het sopas haar 3de album getiteld “Lewe Nou” vrygestel, en reeds het sy haar eerste benoeming ontvang vir die album.

“Lewe Nou” is genomineer in die kategorie vir Beste Afrikaanse Album by vanjaar se SABC Crown Gospel Awards wat 15 November by die ICC Arena in Durban gehou gaan word.

Hierdie is nie die eerste keer wat Esti benoem is vir ‘n Crown toekenning nie.  Haar vorige album “Breek die Ruite” het ook ‘n nominasie ontvang.