Website designed and powered by XrossBeat Media

© 2015  -  Esti

Share on Facebook Share on Twitter Share on Google Bookmarks Share via e-mail
Tuis Biografie Optredes Fotos Videos Winkel Kontak Esti

God is Groot 2

God is Groot vol.2 is ‘n kompilasie album wat vrygestel is deur Select Musiek, en bevat talle van ons land se top geestelike sangers soos Joe Niemand, Louis Brittz, Retief Burger, Manne wat Glo, en vele meer.

Esti se enkelsnit, wat ook die titel is van haar nuwe album, ‘Lewe Nou’, maak ook sy verskyning op die album.

God is Groot vol.2 is beskikbaar in alle goeie CD winkels landswyd.